Afrikaners is nie gronddiewe nie – AfriSake

Afrikaners is nie gronddiewe nie – AfriSake

“Indien u poog om ʼn groep mense wat nie eers 8% van die bevolking uitmaak nie, van diefstal te beskuldig, dan is u ʼn baie desperate man, mnr. Jacob Zuma.” Dit is die mening van Armand Greyling, regs- en beleidsanalis verbonde aan AfriSake. Dit volg nadat president...

Eskom kan verhoging van tot 17% in 2016 eis – AfriSake

Eskom vry na ’n moontlike elektrisiteittariefverhoging van tot soveel as 17% in 2016 – ’n moontlike besluit wat Suid Afrikaners laat rooi sien. Dít volg nadat Eskom in November 2015 hul aansoek om R38 miljard te verhaal (wat hulle op 31 Maart 2015 ingedien het),...
Belastingbetalers sal na verwagting NGV finansier

Belastingbetalers sal na verwagting NGV finansier

Belastingbetalers in Suid-Afrika staar die nare vooruitsig in die gesig om binnekort minstens drie tipes belasting vir mediese dienste op te dok. Dit volg nadat die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, die ANC se lankbeloofde Witskrif oor die Nasionale...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF