Sakelui wat ruimte in kantoorblokke of winkelsentrums huur, se kragrekenings word dikwels gelaai deur herverkopers van elektrisiteit. Herverkopers was tot dusver ongereguleerd, maar die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het pas riglyne bekend gemaak...
Francois van Niekerk, medestigter van Atterbury, het op 22 April 2016 as gasspreker by ons sakeontbyt in Pretoria opgetree. Die gesprek het gehandel oor sy nuwe boek “Doing business with purpose”. Die vol saal van sakemanne en -vroue het aan sy lippe gehang. “Ons het...
Die voorgestelde Onteieningswetsontwerp wat voor die einde van die jaar op die Wetboek geplaas kan word, is minder rooskleurig vir plaaswerkers en plaasbewoners as wat dit op die oog af lyk. Dit is die mening van dr. Anthea Jeffery, hoof: Beleidsnavorsing by die...
AfriSake het op 15 April 2016 daarin geslaag om ʼn interim bevel in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria te kry om onwettige eiendombesetters in Bronkhorstspruit van die betrokke eiendom te verwyder. Dit het gevolg nadat lede van AfriSake die organisasie...