Werknemers wat werkgewers gyselaar hou deur geweldsdade moet pasop

Werknemers wat werkgewers gyselaar hou deur geweldsdade moet pasop

AfriSake verwelkom die uitspraak van die arbeidshof dat die Nasionale Mynwerkersunie (NUM) verantwoordelik is die bedrag van R1,25 miljoen weens onwettige geweldsdade en beskadiging wat in 2015 deur meer as 200 van sy lede by Good Hope Construction aangerig is. Dit...
Oorregulering van die arbeidsmark sal werknemers slegs benadeel

Oorregulering van die arbeidsmark sal werknemers slegs benadeel

Die nasionale minimum loon (NML) sal nadelig wees vir die arbeidsmark, sê die besigheidswaghond AfriSake. Dit is veral die jeug van Suid-Afrika tussen die ouderdomme van 15 en 24 jaar vir wie dit die moeilikste sal wees om die arbeidsmark te betree. Adjunkpresident...
AfriSake staan onteiening sonder vergoeding ten sterkste teen

AfriSake staan onteiening sonder vergoeding ten sterkste teen

Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, het gesê dat eiendom vir doeleindes van grondhervorming sonder vergoeding onteien moet word. Dit was die minister se bydrae tot die debat gedurende pres. Jacob Zuma se staatsrede om Zuma se ideaal...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF