Nuwe afsnydatum vir grondeise voorgestel

Nuwe afsnydatum vir grondeise voorgestel

Die sakeregtewaghond AfriSake wag tans op die publikasie van die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte na afloop van ’n kennisgewing gepromulgeer in die Staatskoerant van 7 April 2017. Die kennisgewing bepaal dat die voorgestelde wetsontwerp...
AfriSake loods PAIA-aansoek teen Eskom

AfriSake loods PAIA-aansoek teen Eskom

Die sakeregtewaghond, AfriSake, waarsku dat grond nie bloot gevat kan word nie, terwyl alle aanduidings daarop dui dat daar in 2017 ’n toename in beide grondgrype en -onteienings in Suid-Afrika gaan wees. Dit volg nadat President Jacob Zuma tydens die onlangse viering...
Publiek moet help om Malema en EFF voor stok te kry

Publiek moet help om Malema en EFF voor stok te kry

AfriSake en AfriForum het ’n interdik teen die EFF en Julius Malema, die party se omstrede leier, bekom om te verhoed dat hulle mense aanhits om grond onwettig op 6 April 2017 te beset. Daar bestaan tans baie onsekerheid oor of grondgrype wel môre gaan plaasvind....
AfriSake: Wit grondeienaars het ook regte

AfriSake: Wit grondeienaars het ook regte

Die sakeregtewaghond AfriSake gaan die Konstitusionele Hof nader as die Wetsontwerp op die Regulering van Landbougrondbesit deur die parlement goedgekeur sou word. In sy huidige formaat sal dié wetsontwerp nie ’n grondwettoets deurstaan nie. Die wetsontwerp sal nie...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF