WRVVB-regulasies: AfriSake loods aansoek om hersiening

WRVVB-regulasies: AfriSake loods aansoek om hersiening

Die sakeregtewaghond, AfriSake, waarsku dat grond nie bloot gevat kan word nie, terwyl alle aanduidings daarop dui dat daar in 2017 ’n toename in beide grondgrype en -onteienings in Suid-Afrika gaan wees. Dit volg nadat President Jacob Zuma tydens die onlangse viering...
AfriSake tree toe tot Pienaarspoort-grondgrype

AfriSake tree toe tot Pienaarspoort-grondgrype

Die sakeregtewaghond AfriSake is tans besig om grondeienaars in Pienaarspoort in samewerking met sy regspan Hurter Spies Ingelyf by te staan om ’n dringende interdik te bekom ten einde ’n groep besetters van die grond te verwyder. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens...
Maak jou grond onaanloklik

Maak jou grond onaanloklik

ʼn Handleiding om jou eiendomsreg deur middel van diversifikasie te beskerm ʼn Handleiding om jou eiendomsreg deur middel van diversifikasie te beskerm. Hierdie handleiding bied opsies vir die oorweging om jou saaklike regte in verband met landbougrond te diversifiseer...
Brits-grondgrype: AfriSake verkry finale hofbevel teen grondbesetters

Brits-grondgrype: AfriSake verkry finale hofbevel teen grondbesetters

AfriSake het ’n finale hofbevel bekom om onwettige grondgrypers naby die Hoërskool Wagpos in die Brits-omgewing in hul spore te stuit.  AfriSake het reeds verskeie kere in die hof oor dié grondgrype verskyn, maar daar is elke keer slegs ’n tussentydse hofbevel aan die...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
TEKEN IN OP ONS NUUSBRIEF