Kameelfontein-grondbesetters verwyder

Kameelfontein-grondbesetters verwyder

Grondbesetters in Kameelfontein, noord van Pretoria, is vandag verwyder ná AfriSake ’n dringende interdik op 23 Junie 2017 in die Noord-Gautengse hoë hof bekom het. Die Rooimiere, die Cullinan-balju, die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Tshwane Metropolisie het...
AfriSake troef onwettige grondbesetters met finale hofbevel

AfriSake troef onwettige grondbesetters met finale hofbevel

AfriSake het vandag ’n finale hofbevel bekom om grondbesetters in Kameelfontein, noord van Pretoria, te laat verwyder van verskeie eiendomme wat hulle onwettig gedurende die week beset het. Honderde hoopvolle grondgrypers het dié week opgedaag en begin om stukke...
Eskom weier om inligting rakende Tegeta-boete te verskaf

Eskom weier om inligting rakende Tegeta-boete te verskaf

AfriSake het ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (wetno. 2 van 2000) gebring wat Eskom versoek om inligting te verskaf oor die hoogs kontroversiële boete van R2 miljard wat teen Tegeta se Optimum steenkoolmyn opgelê is. Eskom het...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF