Konstitusionele Hof beperk vrye mark vir klein diamantprodusente

Konstitusionele Hof beperk vrye mark vir klein diamantprodusente

AfriSake is teleurgesteld in ’n uitspraak deur die Konstitusionele Hof wat die vrye mark vir klein diamantprodusente in Suid-Afrika beperk deur die departement van minerale hulpbronne toe te laat om artikel 20A van die Wysigingswet op Diamante, 2005 (wet no. 30 van...
Beurskonsert

Beurskonsert

AfriSake bied onder leiding van Steve Booysen jaarliks ʼn liefdadigheidsmusiekvertoning, ten bate van Helpende Hand se Afrikaanse Beursinstituut, in Gauteng aan. Ons ondervind toenemend ʼn behoefte onder lede van ons sakegemeenskap om sosiaal en maatskaplik betrokke te...
NUMSA-staking sal onherstelbare skade aanrig

NUMSA-staking sal onherstelbare skade aanrig

Die staking waarmee die National Union of Metalworkers of South Africa (NUMSA) die metaal- en ingenieursbedryf dreig – onder meer oor ’n 15%-loonverhoging wat na 1 Julie 2017 teruggedateer moet word – sal werkers sonder twyfel eerder benadeel as bevoordeel, sê Charles...
Eskom laat Suid-Afrika in die steek; AfriSake sal ingryp

Eskom laat Suid-Afrika in die steek; AfriSake sal ingryp

AfriSake sal ingryp as Eskom die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) nader om elektrisiteitstariewe nogmaals te verhoog. Eskom en munisipaliteite het elektrisiteispryse onlangs tot buitensporige tariewe verhoog en nou wil Eskom dit met ’n verdere 20%...
AfriSake oorweeg regstappe teen Black First Land First

AfriSake oorweeg regstappe teen Black First Land First

AfriSake oorweeg regstappe om ’n interdik teen Black First Land First (BLF), Andile Mngxitama (leier van dié beweging) en Lindsay Maasdorp (nasionale woordvoerder) te bekom ná oproepe aan sy ondersteuners en lede van die publiek om onbeboude grond onwettig te beset....
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF