AfriSake tree op teen BLF

AfriSake tree op teen BLF

Die sakeregtewaghond AfriSake het teen Black First Land First (BLF) opgetree deur ’n hofaansoek te liasseer om ’n interdik teen die organisasie, sy leier Andile Mngxitama en sy woordvoerder Zanele Lwana te bekom vir die aanhitsing en opsweping van en bevele aan sy...
AfriSake tevrede dat Reserwebank onafhanklik bly

AfriSake tevrede dat Reserwebank onafhanklik bly

AfriSake verwelkom die hofbeslissing dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) sy mandaat sal behou soos wat dit in die Grondwet omskryf word. Dít volg nadat die Noord-Gautengse hoë hof vandag in die SARB se guns beslis het en die bank se onafhanklikheid van enige...
AfriSake en AfriForum neem aksie teen Malema en die EFF

AfriSake en AfriForum neem aksie teen Malema en die EFF

AfriSake en AfriForum het uiteindelik ’n hofdatum verkry om ’n hofinterdik teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) en sy leier Julius Malema af te dwing. Die sakeregtewaghond en burgerregte-organisasie het dié interdik op 7 Maart 2017 bekom ten einde die EFF en sy...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF