AfriSake kondig gespreksreeks oor transformasiedruk aan

AfriSake kondig gespreksreeks oor transformasiedruk aan

Die sakeorganisasie AfriSake bied eersdaags ’n reeks gesprekke aan oor wat sakelui te doen staan in die lig van toenemende druk om te transformeer. Die eerste van dié gesprekke vind op 24 Oktober 2017 in Pretoria plaas.“Een van die grootste enkele bedreigings vir...
Malema en EFF moet opdok

Malema en EFF moet opdok

AfriSake en AfriForum het vandag in die Noord-Gautengse hoë hof daarin geslaag om ’n bestraffende kostebevel, insluitend die koste vir twee advokate, teen die EFF en sy leier Julius Malema te bekom. Die twee organisasies het in Maart 2017 daarin geslaag om ’n interim...
AfriSake behaal sukses: SAPD en Tshwane Metro moet opdok

AfriSake behaal sukses: SAPD en Tshwane Metro moet opdok

AfriSake in samewerking met hul regspan het onderskeidelik op 31 Augustus en 1 September 2017 drie finale hofbevele bekom om te verhoed dat enige onwettige betreders grond in gebiede in Pienaarspoort en Bronkhorstspruit betree. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)...
AfriSake gee opleiding aan sakesektor

AfriSake gee opleiding aan sakesektor

AfriSake se arbeidsregadvieseenheid in samewerking met Omni-arbeidskonsultante het op Maandag, 4 September 2017 ’n arbeidsregkursus aan 25 afgevaardigdes gebied. Volgens Charles Castle, bestuurder van AfriSake se arbeidsregadvieseenheid, is dié soort opleiding...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF