AfriSake hou Blitsberaad oor onteiening sonder vergoeding

AfriSake hou Blitsberaad oor onteiening sonder vergoeding

Die sakeregte-waghond AfriSake bied, in samewerking met verskeie organisasies, op Dinsdag 6 Maart 2018 ’n blitsberaad oor onteiening sonder vergoeding aan. Dít volg nadat die EFF se mosie oor ’n grondwetwysiging oor grondonteiening sonder vergoeding gister in die...

Stop Onteiening

“AfriSake ondersteun eiendomsreg. Ons monitor wat in die parlement gebeur, lewer insette, en neem waar nodig sake na die hof. Maar dit sou nie genoeg wees om net op beter politieke besluite staat te maak nie. Daarom werk ons ook om ons lede se belange – en die...
ANC en EFF wil onteien sonder vergoeding: AfriSake sê nee.

ANC en EFF wil onteien sonder vergoeding: AfriSake sê nee.

AfriSake sal nie berus by onteiening sonder vergoeding nie, maak nie saak of dit deur die ANC of die EFF gedryf word nie. Grondeienaars behoort die termyn van president Cyril Ramaphosa te beskou as ‘n vensterperiode vir die verskansing van hul bates, selfs al is dit...
Eksklusief vir AfriSake: Verborge komponente van staatskuld

Eksklusief vir AfriSake: Verborge komponente van staatskuld

In aanloop tot AfriSake se begrotingspraatjie vanaand in samewerking met die Efficient-groep en PKF stel die sakeregtewaghond vandag kommentaar vry  rakende verborge komponente van staatskuld wat saamgestel is deur Russell Lamberti van ETM Macro Strategists. Piet le...
Malema, EFF kry bloedneus oor grondgrype

Malema, EFF kry bloedneus oor grondgrype

AfriSake en AfriForum het Julius Malema en die EFF se tersydestellingsaansoek in die hoë hof doeltreffend teengestaan. Die sakeregte- en burgerregtewaghond het ook ’n kostebevel teen Malema en die EFF verkry, wat die koste van twee advokate insluit. “Waarnemende...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF