AfriSake verwerp uitlatings oor die nasionalisering van damme

AfriSake verwerp uitlatings oor die nasionalisering van damme

AfriSake verwerp die uitlatings van Patrick Chauke, ANC-parlementslid, dat die ANC sal sorg dat die staat “die water vat en dit self beheer”. Chauke het volgens mediaberigte dié uitlatings gister tydens ’n sitting van die Nasionale Vergadering gemaak toe...
’n Oorsig van AfriSake se beraad oor onteiening sonder vergoeding

’n Oorsig van AfriSake se beraad oor onteiening sonder vergoeding

AfriSake het op Dinsdag, 6 Maart 2018 ’n beraad byeengeroep waar die voorste NRO’s en politieke partye die gevolge van die mosie bespreek het wat op 27 Februarie 2018 deur die Nasionale Vergadering aangeneem is om met onteiening sonder vergoeding (OSV) – as ’n...
AfriSake hou beraad oor grondonteiening sonder vergoeding

AfriSake hou beraad oor grondonteiening sonder vergoeding

Die sakeregte organisasie AfriSake het op 6 Maart 2018 ’n blitsberaad oor grondonteiening sonder vergoeding gehou. Dít volg nadat die EFF se mosie vir die onteiening van grond sonder vergoeding, wat ook deur die ANC ondersteun is, in die parlement aangeneem is. Die...
Onteiening sonder vergoeding berus op statistiese fiksie

Onteiening sonder vergoeding berus op statistiese fiksie

“Die mosie deur die EFF en ANC vir onteiening sonder vergoeding berus op statistiese fiksie oor grondeienaarskappatrone in Suid-Afrika. Grondeienaarskap in Suid-Afrika is veel breër oor rasgroepe versprei as wat in die mosie beweer word.” Dít is die gevolgtrekking van...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF