In ‘n oorwinning vir betalende elektrisiteitsverbruikers het die Hoëhof in Pretoria Vrydag ‘n dringende tussentydse interdik teen kragonderbrekings deur Eskom toegestaan. Ingevolge die bevel word Eskom verbied om krag na die Kgetlengrivier Plaaslike Munisipaliteit af...
AfriSake tree tans in om ekonomiese krisisse landswyd af te weer, met verskeie plaaslike munisipaliteite wat elektrisiteitsafsluitings deur Eskom in die gesig staar. Dit is AfriSake se standpunt dat Eskom, nieteenstaande agterstallige munisipale...
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het reëls vir die registrasie van wat hy “kleinskaalse vasgelegde opwekking” noem, gepubliseer, en het die publiek genooi om teen 31 Mei 2018 kommentaar daarop te lewer. AfriSake is bekommerd oor die bedoeling...