Mededingingswetsontwerp sal tot volgende vlaag SEB lei

Mededingingswetsontwerp sal tot volgende vlaag SEB lei

Indien die Mededingingswysigingswetsontwerp 2018 goedgekeur word, sal die Suid-Afrikaanse ekonomie vir die volgende vlaag swart ekonomiese bemagtiging (SEB) moet voorberei. Dít is die gevolgtrekking van die besigheidsorganisasie Sakeliga (voorheen bekend as AfriSake)...
Sakeliga dien nog ’n PAIA-aansoek oor ‘toetssaakeiendomme’ in

Sakeliga dien nog ’n PAIA-aansoek oor ‘toetssaakeiendomme’ in

Die sakeorganisasie Sakeliga het nog ’n PAIA-aansoek ingedien waar die rekords van plase wat moontlike toetssake vir ‘regverdige en billike vergoeding’ vir onteiening is, aangevra word by die departement vir landelike ontwikkeling en grondhervorming. Dit volg ná ’n...
Sakeliga: Hof moet besluit oor Eskom se voorland

Sakeliga: Hof moet besluit oor Eskom se voorland

Nadat hy suksesvol as amicus curiae gevoeg is tot die hofverrigtinge wat deur Resilient Properties en ander partye in werking gestel is teen Eskom om die onderbreking van krag aan die Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit te verhoed, kan Sakeliga bevestig dat alle...
Sakeliga se stryd teen Eskom begin

Sakeliga se stryd teen Eskom begin

Die sake-organisasie Sakeliga (voorheen bekend as AfriSake) het sy belofte gestand gedoen deur aan regsaksie deel te neem om Eskom te verhoed om elektrisiteitstoevoer na betalende eindverbruikers af te sny. Die hoofdoel van Sakeliga se regstrategie is om te poog om ’n...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF