Vakature by Sakeliga

Vakature by Sakeliga

Koördineerder, Sakekamers Sakeliga nooi hiermee geskikte kandidate om aansoek te doen vir die pos van Koördineerder: Sakekamers. Die pos is gebaseer in Kloofsig, Centurion. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die koördinering van Sakeliga se...
Sakeliga steun Solidariteit oor rasseuitsluiting

Sakeliga steun Solidariteit oor rasseuitsluiting

Sakeondernemings word dubbeld deur uitsluitbeleide getref – Sakeliga Die sakeorganisasie Sakeliga het vandag sy steun vir Solidariteit se teenstand teen ʼn rasbaseerde ekonomie uitgespreek en rassewetgewing as een van die grootste struikelblokke vir almal in...
Mboweni – die wêreld het verander?

Mboweni – die wêreld het verander?

Minister Mboweni was Saterdag tydens die Kader Asmal-gedenklesing by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie aan die woord. Eers ligpunte: In sy toespraak het Mboweni die staat en Eskom se betaalstate gekritiseer. Dié moet ingeperk word en ons stem saam,...
Mboweni systap harde besluite

Mboweni systap harde besluite

“Mboweni se belangrikste taak was om ‘n visie vir ‘n kleiner begrotingstekort voor te lê, maar hy het nie daarin geslaag nie.” So sê Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga. Finansminister Tito Mboweni het sy eerste begrotingsrede op Woensdag, 24...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF