Sakeliga kry kostes van Departement vir boer onder beleg

Sakeliga kry kostes van Departement vir boer onder beleg

Hof bevind Departement finansier kwaadwillige en beuselagtige saak Die sakeorganisasie Sakeliga het ʼn Noordwes-boer bygestaan om van die regskostes te verhaal wat hy moes aangaan om ʼn kwaadwillige eis deur werkers oor beweerde verblyfregskendings af te weer. Sakeliga...

Sakeliga kyk terug op die ekonomie in 2018

Nota: Hierdie stuk is aanvanklik op Maroela Media gepubliseer.  DEEL 1: 2018 IN ‘N PAAR GRAFIEKE Die 2018-jaar was ‘n moeilike jaar vol van verreikende politieke gebeurtenisse. Vanweë omstrede beleidsverwikkelinge gaan dié jaar nog lank sy stempel op Suid-Afrika se...
Organisasies beloof dat die stryd oor eiendomsreg nou eers begin

Organisasies beloof dat die stryd oor eiendomsreg nou eers begin

Sakeliga bied dringende spitsberaad teen onteiening sonder vergoeding aan “Die stryd is hier. Dit het nou maar eers begin en sal eers stop wanneer grondonteiening sonder vergoeding óf afgeweer, óf omgekeer word.” Hierdie was, volgens Piet le Roux, Uitvoerende Hoof van...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF