Vir Sakeliga-lede is goeie en billike arbeidsverhoudinge ʼn beginselsaak. Goeie arbeidsregondersteuning is noodsaaklik om goeie arbeidsverhoudinge met personeel te handhaaf én toe te sien dat die onderneming die diens en produktiwiteit kry wat nodig is om ʼn besigheid...
Sakeliga het op 23 Januarie ʼn werkswinkel gehou om insette vir kommentaar te versamel op die nuwe Konsepwet op Onteiening. Die Konsepwet is op die 21ste Desember 2018 deur die Departement van Openbare Werke beskikbaar gestel vir openbare kommentaar. Hierdie proses...
Die sakeorganisasie Sakeliga het vandag verskeie skadelike planne in die ANC se 2019-verkiesingsmanifes uitgelig. Te oordeel na sy manifes, beoog die ANC om Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) uit te brei deur middel van nog knellender bepalings oor eienaarskap en...