Die sakeorganisasie Sakeliga gaan die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein nader om die uitspraak wat Eskom belet om elektrisiteitvoorsiening aan wanbetalende munisipaliteite te onderbreek, te handhaaf. Op 7 Maart 2019 het die Noord-Gautengse hooggeregshof in...
Die volgende paar weke sal aanduidend wees van wat sakelui van die termyn van president Cyril Ramaphosa kan verwag. So sê Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, in aanloop tot ‘n eksklusiewe sakeontbyt met die politieke ontleder professor Andre Duvenhage....
Sakeliga verwelkom die minister van energie, Jeff Radebe, se besluit om die pad oop te stel vir die privaatsektor om moontlik elektrisiteit aan die kragnetwerk te verskaf. Dit volg na sy besluit om NERSA toe te laat om lisensies vir ‘n aantal aansoeke uit te...
Die verkiesing is verby, maar wat is die gevolge? Hoe lyk die politieke landskap oor die volgende vyf jaar? Kom eet saam ontbyt en luister na professor André Duvenhage, gewilde en gereelde politieke ontleder, wanneer hy die politici en die partye ontleed: wie is die...
Sakeliga stel inligting- en kommentaarplatform vir akkommodasie-eienaars bekend Die nuwe wysigingswetsontwerp op toerisme, die sogenaamde AirBnB-wet, lyk dalk op die oog af nie omvattend nie, maar het verreikende gevolge vir korttermynverhuur-entrepreneurs, het die...