Luister aanlyn: Dr. Titus Gebel oor die volgende evolusie van Spesiale Ekonomiese Gebiede
Listen to “Dr. Titus Gebel oor die volgende evolusie van Spesiale Ekonomiese Gebiede” on Spreaker. Die Sakeliga Beleidsradar het onlangs gesels met dr. Titus Gebel. Dr. Gebel is ‘n regsgeleerde en entrepreneur wat werk in die veld van spesiale ekonomiese gebiede en jurisdiksies. In verskeie lande en streke, soos China en Dubai (VAE), is sulke […]