Sakeliga versoek dringende vergadering met Eskom-bestuur

Sakeliga versoek dringende vergadering met Eskom-bestuur

Sakeliga het ‘n dringende vergadering met Eskom se bestuur versoek. Dit volg op onlangse stappe wat Eskom geneem het om wanbetalende munisipaliteit se kragtoevoer te staak. Volgens Sakeliga se regsanalis, Daniel du Plessis, sal Eskom se strategie waarskynlik...
Sakeliga wys op gevare van beoogde grondwetwysiging oor onteiening

Sakeliga wys op gevare van beoogde grondwetwysiging oor onteiening

Die agtiende konsepwysigingswetsontwerp op die grondwet is vandag gepubliseer vir kommentaar voor einde Januarie. Die wetsontwerp spits hom toe op wysigings spesifiek rondom eiendomsreg en onteiening sonder vergoeding. Die uiteinde, indien dit deur die toepaslike...
Beleidsradar: ’n Nugter kritiek op ‘openbare goedere’

Beleidsradar: ’n Nugter kritiek op ‘openbare goedere’

Dit word wêreldwyd aanvaar dat sekere goedere, sogenaamde openbare goedere, net deur die openbare sektor met regerings aan die stuur verskaf kan word. Die gedagte is dat dinge soos water, elektrisiteit, paaie, howe, opvoeding en verdediging om bepaalde redes slegs tot...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF