Eerste sakekamer affilieer by Sakeliga

Eerste sakekamer affilieer by Sakeliga

Die sake-organisasie Sakeliga kondig vandag met trots aan dat die Waterberg Sakekamer gisteraand die eerste plaaslike sakekamer geword het om by Sakeliga te affilieer. Dit vorm deel van Sakeliga, voorheen bekend as AfriSake, se strategiese uitbreiding op plaaslike...
Winsgewende kleinsakebestuur: Die sleutel tot besigheidsukses

Winsgewende kleinsakebestuur: Die sleutel tot besigheidsukses

Dit is geen geheim dat ons huidige ekonomiese landskap baie uitdagings aan sakelui bied nie. Baie besigheidseienaars is onseker of hulle ondernemings optimaal winsgewend bedryf word en het nie werklik toegang tot kleinsakebestuur spesialiste soos die Adviesburo vir...
Sakeliga wens Solidariteit alles van die beste toe met staking

Sakeliga wens Solidariteit alles van die beste toe met staking

Die sakebelange-organisasie Sakeliga wens hiermee die vakbond Solidariteit alles van die beste toe met die staking teen die personeelaandeleskema van Sasol wat op ras gebaseer is. Sakeliga het ook sy afkeur van en kommer oor rasgebaseerde regeringsbeleide uitgespreek...
Sakeliga dien kommentaar oor 2018-konsepmynbouhandves in

Sakeliga dien kommentaar oor 2018-konsepmynbouhandves in

Die 2018-weergawe van die konsepmynbouhandves gaan ’n ekonomies skadelike en teenproduktiewe mynbeleid in Suid-Afrika voortsit. Meer spesifiek gaan die handves heel moontlik nuwe investering in mynbou afskrik en ekonomiese ondoeltreffendheid in die mynbousektor ten...
Blad 1 van 2812345...1020...Laaste »
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!