Emigrasie: Finansieel, fisies, beide?

Emigrasie: Finansieel, fisies, beide?

Met al die negatiewe binnelandse nuus, is dit miskien nie verbasend dat baie Suid-Afrikaanse inwoners dit oorweeg om hul bates in die buiteland te plaas nie. Suid-Afrikaanse beleggers gebruik al vir dekades die strategie om deel te word van die wêreldekonomie deur hul...