Wil jy meer weet van handelsgeleenthede met Nederlandse en Europese maatskappye? Stel jy belang in hoe internasionale korporatiewe strukturering jou onderneming se politieke risiko’s kan beperk? Wil jy kontraktering vir Nederlandse maatskappye doen? Stel jy...
Sakeliga hou op 5 Desember 2018 ‘n dringende spitsberaad vir organisasies gekant teen onteiening sonder vergoeding. Die spitsberaad vind plaas die dag nadat die Parlement die aanbeveling van die Grondwetlikehersieningskomitee debatteer. Verskeie van die vernaamste...
Die sakeorganisasie Sakeliga het vandag ‘n opvolg-spitsberaad vir organisasies gekant teen onteiening sonder vergoeding aangekondig. Die spitsberaad word op kort kennisgewing gereël om plaas te vind op 5 Desember, die dag nadat die Parlement die aanbeveling van die...
(Edited version of Sakeliga CEO Piet le Roux’s submission to the Constitutional Review Committee) The problem with South Africa’s debate about expropriation without compensation is that its Parliament got the question wrong. At first glance, what is debated is whether...
“Mboweni se belangrikste taak was om ‘n visie vir ‘n kleiner begrotingstekort voor te lê, maar hy het nie daarin geslaag nie.” So sê Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga. Finansminister Tito Mboweni het sy eerste begrotingsrede op Woensdag, 24...