Sakeliga verwerp die EFF se aanhitsing en geweld

Sakeliga verwerp die EFF se aanhitsing en geweld

Die sakegroep Sakeliga het ‘n versoek gerig aan die Nasionale Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) om ferm op te tree teen dreigemente en geweld deur die EFF en sy ondersteuners in die huidige Clicks-aangeleentheid. Soos bevind deur die...