Gemeenskapsomwenteling deur sakekamers

Die onbesonge helde van gemeenskappe Tot onlangs het die gemeenskap van Harrismith in die Vrystaat geen munisipale dienslewering gehad nie. Inwoners moes toekyk hoe rommel ophoop, rioolwerke tot ‘n stilstand kom, elektrisiteit afgeskakel word en krane droogloop. Die...

Hier is hoe jy kontantvloei kan bestuur tydens Covid-19

In die Covid-19-tydperk en in besonder die staat van inperking, sukkel baie besighede om te oorleef. Kontantvloei is die wortel van die ellende. Volgens Fergus Ferguson van FergusMor Action Coach, is kontantvloei die belangrikste oorweging waaraan besighede nou moet...

Werkgewers se regte en opsies in ‘n staat van insluiting 

Christo Bester, bestuurder van regsdienste by die LWO – ‘n werkgewersorganisasie wat werkgewers adviseer oor voldoening aan die Arbeidswet – is van mening dat in moeilike tye soos nou beleef word, mense mekaar tegemoet moet kom waar moontlik. Die wortel van die...

Dink aan die honger straatsmous, pleit Waldimar Pelser

Nes die onus op joernaliste rus om namens lesers en kykers die oë en ore van die publiek te wees, rus die onus op die publiek om die honger straatsmous en insgelyks ontmagtiges wat voortaan sal honger ly, te help om terug te keer werk toe. Só...

Wat doen Sakeliga vir lede in hierdie tyd van krisis?

Nou is die tyd om hard te werk, want die ekonomie is noodsaaklik vir mense se welvaart, gesondheid ingesluit. Indien dit enigsins moontlik is, wettig is en nie ‘n gevaar inhoud vir jou of werknemers se gesondheid nie, sit jou besigheidsaktiwiteite voort. In gesprek...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF