BEE vir Covid-19-hulp?

Verskaf hier inligting oor jou aansoek by regeringnoodfonds

Ondanks bewerings dat dit fopnuus is, lyk die inligting uit die perd se bek tog asof rassekwotas (oftewel BEE) wel in ag geneem gaan word wanneer Covid-19 hulp aan ondernemings toegeken word. Sakeliga moedig klein- en mediumsakeondernemings aan om wel te registreer vir hulppakkette vir hul besighede en ons op hierdie blad daarvan in kennis te stel en ons die mandaat te gee om namens hul besighede druk toe te pas om die beoogde kriteria onvoorwaardelik af te skaf.

Het jy probeer om te registreer vir staatshulp? Ons wil jou geval monitor.

  • Hoeveel personeel het jy in diens?
  • Deur hierdie vorm te voltooi en te stuur gee jy Sakeliga toestemming om jou te kontak en in te lig oor nuwe gebeure.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

WORD DEEL

VAN DIE GESPREK

facebookyoutubetwitter

TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF