Lys jou elektrisiteitopwekkingsprodukte en -diente

#EkWilKiesWaarEkMyKragKoop

Lys jou elektrisiteitopwekkingsprodukte en -dienste

In samewerking met KragDag nooi Sakeliga verskaffers van alternatiewe elektrisiteitsopwekkingstoestelle, soos sonpanele en kragopwekkers, om ook hul dienste gratis te lys. Die enigste voorwaarde is dat twee kliëntverwysings verskaf moet word, wat eers nagegaan sal word voordat die besigheid sigbaar sal wees vir die publiek. Elke diensverskaffer wat sy of haar besigheid suksesvol lys, sal ook ʼn uitnodiging ontvang om by KragDag uit te stal. Dié suksesvolle expo het meer as 350 uitstallers en 15 000 besoekers per jaar.

Lys jou elektrisiteitopwekkingsprodukte en -dienste

  • Die volgende besonderhede sal op die platform publiseer word nadat verwysings nagegaan is. Voltooi asb. volledig.
  • Naam van besigheid se eienaar

  • Die volgende besonderhede sal slegs vir Sakeliga-personeel sigbaar wees sodat ons terugvoer kan gee oor u plasing en u KragDag-uitnodiging aan u kan stuur.
  • Verwysing

  • Verskaf asb. twee verwysings van vorige kliënte wat ons kan nagaan om die gehalte van u diens te bevestig. U besigheid se inligting sal gepubliseer word sodra ons u verwysings nagegaan het. Die inligting wat u hier verskaf, sal nie gepubliseer word nie.
  • Waar is die diens gelewer?
  • Waar is die diens gelewer?
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

WORD DEEL

VAN DIE GESPREK

facebookyoutubetwitter

TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN