WELKOM BY
SAKELIGA
Welkom by ‘n selfstandige sakegemeenskap. Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding en te skep, asook in die gemeenskaplike belang waar ook al sy lede sake doen. Met meer as 12 000 lede is Sakeliga een van die grootste sake-organisasies in Suid-Afrika.
ONS DRIE
STRATEGIESE DOELWITTE
Sakeliga staan vir die idee van ‘n selfstandige sakegemeenskap. ‘n Selfstandige sakegemeenskap het die volgende drie eienskappe:

Staatsbestand: Sy lede is so staatsbestand as moontlik, omdat hulle politieke risiko’s kon antisipeer en daarteen verskans

Beding: Dit is sterk genoeg om met die regering te beding vir ‘n beter sake-omgewing, hetsy met hofsake of in gesprek

Skep: Dit skep en onderhou die ekonomiese infrastruktuur vir ‘n alternatiewe sake-omgewing
JONGSTE
NUUS
Sakeliga’s guide to the good, the bad and the questionable in President Ramaphosa’s SONA
Breaking Eskom up into three specialised companies will do nothing to address the underlying issues which currently...
lees meerSakeontbyt: Internasionale handelsgeleenthede en begin van ‘n besigheid in Nederland en Europa
Eksklusiewe aanbieding en netwerkgeleentheid met ’n senior afvaardiging van Oost NL, ’n gevestigde ontwikkelingsagentskap in Nederland. Oost NL is aktief gerig op handelsbande met Suid-Afrikaanse ondernemings en het reeds talle suksesvolle handels- en beleggingsprojekte met plaaslike maatskappye ondersteun.
lees meerSTAATSREDE – Sakeliga se advies vir ’n snelle ekonomiese ommeswaai in 2019
Die Suid-Afrikaanse ekonomie het ’n ander tipe Staatsrede broodnodig, een wat ekonomiese vooruitsigte feitlik onmiddellik sal verbeter. So ’n Staatsrede sal beleidsaankondigings soos die volgende moet insluit:
lees meer