Alles
Gebruik die onderstaande filters om gerieflik te soek
Maatskappywysigingswet: Staat wil sy antimark-agenda dieper in sakesektor inforseer – Sakeliga
“Daar is ’n duidelike tendens van meer rasgebaseerde beleide in die Wysigingswetsontwerp op Maatskappye, soos ook in die onlangse Wysigingswetsontwerp op Diensbillikheid en die Wysigingswetsontwerp op Mededinging. Dit kom daarop neer dat die regering sakelui se eie goeie oordeel veto – tot nadeel van verbruikers oor die algemeen, maar meer spesifiek arm verbruikers.”
lees meerSakeliga: Wetsontwerp op Gelyke Indiensneming baan die weg vir maatskappykaping deur die Staat
Dit kom daarop neer dat die staat privaat maatskappye kaap vir die ANC-regering se antimarkbenadering tot bemagtiging,” sê Gerhard van Onselen, Senior Ontleder by Sakeliga.
lees meerHofoorwinning: Sakeliga bekom interdik teen Eskom oor kragonderbrekings
Sakeliga het intussen ’n ondersteuningsblad op sy webtuiste beskikbaar gestel waar gemeenskapslede van dorpe wat deur soortgelyke probleme geteister word, die komende hofsaak teen Eskom oor kragonderbrekings kan steun.
lees meerEkonomiese nuus: Onteieningskomitee en swak buitelandse groei belemmer sakesentiment – Sakeliga-verslag
ie jongste verslag bevat ’n ekonomie- en sakepaneelbord van een bladsy, wat ’n opsomming van die plaaslike bedryfsomgewing en breë oorwegings vir korporatiewe strategie bied. Een bladsy elk word ook aan belangrike Suid-Afrikaanse en globale ekonomiese insigte gewy. Grafieke is ingesluit om die ontleding te visualiseer.
lees meerOnteiening sonder vergoeding ondermyn konstitusionele legitimiteit
Sakeliga sal voortgaan om hierdie wysiging van die Grondwet teë te staan, aangesien die voorgestelde wysigings fundamenteel onaanvaarbaar bly.
lees meerWhat EWC would do to the constitutional order
(Edited version of Sakeliga CEO Piet le Roux’s submission to the Constitutional Review Committee) The problem with...
lees meerSakeliga pak Eskom in hof om dorpe landswyd se krag aan te hou
Sakeliga het ’n ondersteuningsblad op sy webtuiste beskikbaar gestel waar gemeenskapslede van dorpe wat deur soortgelyke probleme geraak word, die hofsaak teen Eskom oor kragonderbrekings kan steun.
lees meerRamaphosa sê staat se waarborg van SAL-skuld kan fiskus laat inplof – Sakeliga nader Tesourie oor omvang
Die sakeorganisasie Sakeliga het vandag gewys op die belang van president Cyril Ramaphosa se stellings in die...
lees meerSakeliga steun Solidariteit oor rasseuitsluiting
Sakeondernemings word dubbeld deur uitsluitbeleide getref - Sakeliga Die sakeorganisasie Sakeliga het vandag sy steun...
lees meer