Grondgryp911

Wat om te doen in die geval van ʼn onwettige grondbesetting

Lees meer

#HouDieKragAan

Steun Sakeliga se hofsaak teen Eskom oor kragonderbrekings

Lees meer

#EkWilKiesWaarEkMyKragKoop

Voeg jou naam by duisende sakelui wat aandring: Bevry die kragmark!

Lees meer

Staat wil jou AirBnB reguleer

Lewer kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Toerisme.

Lees meer

WELKOM BY

SAKELIGA

Welkom by ‘n selfstandige sakegemeenskap. Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding en te skep, asook in die gemeenskaplike belang waar ook al sy lede sake doen. Met meer as 12 000 lede is Sakeliga een van die grootste sake-organisasies in Suid-Afrika.

JONGSTE

NUUS

Sakeliga dien PAIA-aansoeke in by 278 munisipaliteite

Die sakeorganisasie Sakeliga het Donderdag aansoeke ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan al 278 munisipaliteite in Suid-Afrika beteken.

Die aansoeke sal help om vas te stel in watter mate munisipaliteite nuwe bepalings in regulasies gebruik om kontrakteurs op rassegronde van die tenderproses uit te sluit. Sakeliga onderneem hierdie proses parallel met ’n regsgeding teen die inhoud van die regulasies kragtens die Wet op die Raamwerk vir Voorkeurverkrygingsbeleid.

lees meer

Sakeliga versoek opskorting van ras-voorvereistes by Eskom hangende hofuitspraak

Elektrisiteitsvoorsiening is nie die enigste diens waartoe die publiek nie koste-effektiewe toegang het nie omdat sommige rasgroepe by voorbaat daarvan gediskwalifiseer word om ‘n bydrae te lewer nie. Ons hofsaak is ‘n poging om alle spelers by die tafel toe te laat, in stede daarvan om sommige vanuit die staanspoor op grond van hul ras uit te sluit.

lees meer

WORD DEEL

VAN DIE GESPREK

facebookyoutubetwitter

TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
TEKEN IN OP ONS NUUSBRIEF