Vlak 3: Stappe in regte rigting nie genoeg; Sakeliga steeds na hof

Vlak 3: Stappe in regte rigting nie genoeg; Sakeliga steeds na hof

Nieteenstaande toenemende wetenskaplike en openbare konsensus dat die grendelstaat nie meer ‘n geregverdigde doel dien nie, is die einde nog nie in sig nie. Die regering bly klaarblyklik verbind tot sy strategie van ‘n uitgerekte uitfasering van inperking oor ‘n...
Sakeliga waarsku teen staatsmediasie ná twee pogings

Sakeliga waarsku teen staatsmediasie ná twee pogings

Die sakegroep Sakeliga het vandag gewaarsku teen staatsgereguleerde mediasieprosesse by dringende sake met betrekking tot Covid19-regulasies. Na ‘n onbeantwoorde mediasieversoek op 2 Mei en verdere regulatoriese vergrype op 12 Mei 2020 het Sakeliga ‘n dringende...
Sakeliga loods grondverskuiwende saak oor inperking

Sakeliga loods grondverskuiwende saak oor inperking

Die sakegroep Sakeliga het regsaksie van stapel gestuur wat beloof om die inperking, regoor sy verskillende vlakke, ingrypend te verander. Die saak het te make met die onregmatigheid van permitte en ander regeringslisensiëring van besighede. Sakeliga versoek die Hoë...
Kennisgewing: Sakeliga kondig regsaksie teen grendelreëls aan

Kennisgewing: Sakeliga kondig regsaksie teen grendelreëls aan

Die sakegroep Sakeliga liasseer op Vrydag 15 Mei stukke in ‘n grondverskuiwende hofsaak oor die grendelstaat. Die regsaksie is daarop gemik om besighede en organisasies sonder winsoogmerk se reg op handel sonder staatsuitgereikte permitte te beskerm, ongeag die vlak...
Grendelstaat ‘n ramp in wording

Grendelstaat ‘n ramp in wording

Besighede wat hul deure sluit en werkers wat in die toue van die werkloses aansluit is besig om die kenmerke van hierdie grendelstaat te word. Dit is ‘n ekonomiese, maatskaplike en humanitêre ramp in wording. Van die besighede wat aan ‘n onlangse peiling deur Sakeliga...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF