“Wat ons in die 2019-begrotingsrede nodig gehad het was ‘n betekenisvolle daling in besteding. Ons het egter ‘n lywige styging in besteding, belasting, brandstofheffings, en ‘n besonder ontydige koolstofbelasting gekry. Dit stuur die ekonomie en die Suid-Afrikaanse...
“Die lakmoestoets vir Mnr Tito Mboweni, minister van finansies, se eerste volledige begroting is of dit staatsbesteding wesenlik inkort. Drastiese besnoeiings aan staatsbesteding, gepaardgaande met planne vir die privatisering van staatsbeheerde ondernemings, is die...
Vir Sakeliga-lede is goeie en billike arbeidsverhoudinge ‘n beginselsaak. Goeie arbeidsregondersteuning is van kardinale belang om goeie arbeidsverhoudinge met personeel te handhaaf én toe te sien dat die onderneming die diens en produktiwiteit kry wat nodig is om ‘n...
“President Cyril Ramaphosa se reaksie op die Eskom-krisis, wat as deel van die debat oor die Staatsrede verskaf is, is heeltemal ontoereikend. Die nominale ontbondeling van Eskom, sonder die oog op privatisering en sonder stappe om die mark oop te stel vir heeltemal...
Deur die Wysigingswet op Mededinging vandag te onderteken, het president Cyril Ramaphosa die wydstrekkende uitwerking van BSEB en die regering se burokratiese voorskriftelikheid oor die sakesektor verder uitgebrei. Die President se belofte in sy Staatsrede om...
“Dit is onaanvaarbaar dat ‘n ganse ekonomie op risiko gestel word om Eskom se monopolie op elektrisiteitsopwekking te beskerm. Die enigste blywende oplossing is om die wetgewing wat privaat elektrisiteitsopwekking en -verhandeling verbied, op te hef. Daarom begin...