Die waarde van groter selfstandigheid

Die waarde van groter selfstandigheid

Van 8 tot 10 Augustus vanjaar sal na verwagting meer as 15 000 mense aan Sakeliga Kragdag 2019 deelneem. Dié selfstandigheidsekspo is ‘n wonderlike suksesverhaal, wat na ‘n dekade se groei nou honderde uitstallers het, duisende besoekers van jonk tot oud, en hierdie...
Die begroting en jou besigheidstrategie

Die begroting en jou besigheidstrategie

Beste Lede van Sakeliga, Wanneer ‘n sake-omgewing versleg, soos in Suid-Afrika, dan kan dit ‘n mens nogal mismoedig maak. Die begrotingsrede van twee weke gelede was weer so ‘n geval: dit wys die staatskas, op nasionale en plaaslike vlak, sowel as staatsentiteite soos...
In gesprek met Ton Vosloo

In gesprek met Ton Vosloo

Deur Tian Alberts Ons gaan binne tien tot twaalf jaar in ‘n geheel ander wêreld leef wat ontwikkeling betref as gevolg van die impak van kunsmatige inligting (AI) en gedrukte media gaan kwyn tot omtrent niks. Afrikaans gaan weens globalisering nie voortbestaan in die...
Sakeliga hou kommentaarwerkswinkel oor Konsepwet op Onteiening

Sakeliga hou kommentaarwerkswinkel oor Konsepwet op Onteiening

Sakeliga het op 23 Januarie ʼn werkswinkel gehou om insette vir kommentaar te versamel op die nuwe Konsepwet op Onteiening. Die Konsepwet is op die 21ste Desember 2018 deur die Departement van Openbare Werke beskikbaar gestel vir openbare kommentaar. Hierdie proses...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF