Blitsgids teen grondbesetting word bekendgestel

Blitsgids teen grondbesetting word bekendgestel

AfriForum en Afrisake het vandag in Pretoria ’n handleiding oor grondbesetting bekend gestel. Die burgerregte-organisasie het tydens die konferensie beklemtoon dat gemeenskappe hul eiendom self moet beskerm en nie op die staat moet staatmaak nie. Dié stelling word...
BLITSGIDS OOR GRONDBESETTING VIR GRONDEIENAARS

BLITSGIDS OOR GRONDBESETTING VIR GRONDEIENAARS

Dit is van kardinale belang dat alle grondeienaars en persone in beheer van grond moet weet wat hulle te doen staan in die geval van ’n grondbesetting. Hierdie dokument is ’n opsomming van die belangrikste voorsorgmaatreëls en voorgestelde optrede. Weens komplekse...

Wat sê die wet van grondeise en grondgrype?

Grondeise  Word geïnisieer in terme van die Wet op die Herstel van Grondregte, 1994 (wetno. 22 van 1994). Is ’n wettige proses in terme van artikel 25(7) van die Grondwet. ’n Individu of verteenwoordiger van ’n groep stel ’n grondeis in. Die eis se geldigheid word...
Hof sê Malema en EFF mag nie grond beset nie

Hof sê Malema en EFF mag nie grond beset nie

’n Interdik is vandag in die Pretoriase hoë hof teen Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en dié party toegestaan nadat AfriForum en AfriSake die hof genader het om Malema en die EFF te verbied om onwettige grondgrype aan te hits.Die burgerregte- en...
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF