Vakature: Finansiëlebeampte/-rekenmeester

Vakature: Finansiëlebeampte/-rekenmeester

AfriSake nooi hiermee geskikte kandidate om aansoek te doen vir die pos van finansiëlebeampte/-rekenmeester. Die pos ‘n halfdag posisie en is gebaseer in Kloofsig, Centurion. Die finansiëlebeampte/-rekenmeester sal rapporteer aan AfriSake se Hoof van...

Vakature: Regsnavorser en -koördineerder

AfriSake nooi hiermee geskikte kandidate om aansoek te doen vir die pos van Regsnavorser en -koördineerder. Die pos is gebaseer in Kloofsig, Centurion. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die voer en koördinering van regsake navorsing, en...
Vakature: Hoof van Besigheidsontwikkeling

Vakature: Hoof van Besigheidsontwikkeling

AfriSake nooi hiermee geskikte kandidate om aansoek te doen vir die pos van Hoof van Besigheidsontwikkeling. Die pos is gebaseer in Kloofsig, Centurion. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir besigheidsontwikkeling by AfriSake, insluitende die...
Vakature: Bemarking- en ledewerwingsbeampte

Vakature: Bemarking- en ledewerwingsbeampte

AfriSake nooi hiermee geskikte kandidate om aansoek te doen vir die pos van Bemarking- en Ledewerwingsbeampte. Die pos is gebaseer in Kloofsig, Centurion. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir bemarking- en ledewerwingsaktiwiteite, onder leiding van...
Vakante pos: Navorser en woordvoerder

Vakante pos: Navorser en woordvoerder

AfriSake nooi hiermee geskikte kandidate om aansoek te doen vir die pos van navorser en woordvoerder. Die pos is gebaseer in Kloofsig, Centurion. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir  navorsing en woordvoerding ter bevordering van vrye markte,...