Organisasies beloof dat die stryd oor eiendomsreg nou eers begin

Organisasies beloof dat die stryd oor eiendomsreg nou eers begin

Sakeliga bied dringende spitsberaad teen onteiening sonder vergoeding aan “Die stryd is hier. Dit het nou maar eers begin en sal eers stop wanneer grondonteiening sonder vergoeding óf afgeweer, óf omgekeer word.” Hierdie was, volgens Piet le Roux, Uitvoerende Hoof van...
Spitsberaad vir organisasies teen onteiening sonder vergoeding

Spitsberaad vir organisasies teen onteiening sonder vergoeding

Die sakeorganisasie Sakeliga het vandag ‘n opvolg-spitsberaad vir organisasies gekant teen onteiening sonder vergoeding aangekondig. Die spitsberaad word op kort kennisgewing gereël om plaas te vind op 5 Desember, die dag nadat die Parlement die aanbeveling van die...
Onteiening sonder vergoeding ondermyn konstitusionele legitimiteit

Onteiening sonder vergoeding ondermyn konstitusionele legitimiteit

“Die Grondwetlikehersieningskomitee se aanbeveling dat die Grondwet gewysig word om onteiening sonder vergoeding toe te laat ondermyn Suid-Afrika se konstitusionele legitimiteit. Die rede is dat konfiskasie, in die sin wat die parlement in gedagte het, ʼn aantasting is...
What EWC would do to the constitutional order

What EWC would do to the constitutional order

(Edited version of Sakeliga CEO Piet le Roux’s submission to the Constitutional Review Committee) The problem with South Africa’s debate about expropriation without compensation is that its Parliament got the question wrong. At first glance, what is debated is whether...
Onteiening sonder vergoeding ondermyn konstitusionele legitimiteit

Onteiening sonder vergoeding ondermyn konstitusionele legitimiteit

 Enige wysiging van die Grondwet van Suid-Afrika, in teks of by wyse van interpretasie, om vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak, sal erge afbreuk aan die Grondwet se konstitusionele legitimiteit doen. So sê Piet le Roux, uitvoerende hoof van AfriSake....
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF