Impulsiewe regulering onaanvaarbaar

“Dit is onaanvaarbaar dat die regering impulsief reguleer. Dit is onaanvaarbaar dat, na maande om openbare beleidsresponse voor te berei – en met Covid19-gevalle wat soos verwag, maar teen ‘n stadiger pas as vermoed, toeneem – president Cyril Ramaphosa Suid-Afrika...

Regering stel Sakeliga in kennis van interpretasie en appèl in Liberty Fighters Network-saak

Persone wat alkohol- of tabakprodukte in weerwil van grendelstaatregulasies verkoop of bedien, of andersins optree op wyses wat deur regulasie 48(2) gekriminaliseer word, kan steeds gearresteer word, sê die regering.  Die staatsprokureur het die sakegroep Sakeliga op...

Sakelui moet individuele regsadvies bekom alvorens hulle regulasies konfronteer 

Sakeliga beveel sterk aan dat sakelui en ander lede van die publiek behoorlike regsadvies vir hul unieke situasies bekom alvorens hulle gapings of onwettighede in die grendelstaatregulasies probeer konfronteer.  “Niemand behoort ‘n regmatige regulasie te verbreek nie....

Sakeliga vra COGTA en SAPS om grendelstaatarrestasies te staak en staande bevele te openbaar 

Die sakegroep, Sakeliga, het ministers Nkosazana Dlamini-Zuma en Bheki Cele versoek om grendelstaatverwante arrestasies te staak en hul hersiene staande bevele aan die polisie te openbaar. Sakeliga se versoek volg op regter Norman Davis se weiering verlede week om die...

Slegs twee uit tien sakeondernemings funksioneer teen volle kapasiteit tydens begin van Vlak 3-inperkings – Sakeliga Ondernemingsimpakpeiling

Slegs ongeveer twee uit tien sakeondernemings wat deelgeneem het aan die sakegroep Sakeliga se ondernemingsimpakpeiling vir Junie het aangedui dat hulle hul aktiwiteite teen volle kapasiteit kon hervat in Junie. Die peiling is geneem onder Sakeliga-lede en breër...

Tyd om die staat te herstruktureer, nie die ekonomie nie 

Wanneer begrotingstekorte meer as verdubbel na 16%, sonder ‘n afname in staatsbesteding, is dit tyd om die staat te herstruktureer en nie die ekonomie nie. So sê Piet le Roux, uitvoerende hoof van die onafhanklike sakegroep, Sakeliga, in reaksie op...

SA EKONOMIE STORT INEEN TOT ONDER 2008/09-KRISISVLAKKE 

Noodsaaklike hervormings ontbreek steeds Die Suid-Afrikaanse regering se wetgewende reaksie tot Covid-19 was ’n ernstige skok vir die ekonomie. Dit volg op ‘n ekonomiese beleidsomgewing wat stelselmatige deur die loop van 2020 versleg het. Beide die Zuma-administrasie...

Sakeliga nooi ondernemings om belemmering oor reis, lisensies en permitte aan te meld 

Wat Sakeliga-hofuitspraak in praktyk vir besighede beteken Sakeliga se hofgeding teen besigheidslisensiëring was ’n oorwinning vir sakevryheid in Suid-Afrika. Danksy Maandag se uitspraak en hervorming op die laaste nipper deur ’n regering onder litigasiedruk is...

Hofuitspraak: Oorwinning vir sakevryheid in Suid-Afrika

“Hierdie saak is ‘n oorwinning vir sakevryheid in Suid-Afrika. Onder die dekmantel van ‘n mediese krisis het die staat gepoog om ‘n algemene sisteem van besigheidslisensiëring in Suid-Afrika in te stel,” sê Piet Le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga.

Hofstukke vir saak teen besigheidslisensiëring

Hierdie plasing voorsien skakels na inligting en alle hofstukke soos geliasseer in Sakeliga se hofsaak teen besigheidslisensiëring. NUUT: Die gekonsolideerde bundel, gepagineer en vir gebruik in die hof, is nou beskikbaar. Dit bevat alles wat hieronder gelys is. Klik...

Sakeliga Covid19-inligtingsentrum

Betroubare raad vir jou besigheid in onsekere tye

Permitte vir werknemers

 Laai die permit af wat jy vir werknemers moet uitreik

Meer besonderhede

Kry klante

Registreer op Noodsaaklik.co.za as noodsaaklike besigheid sodat jou klante weet jy staan reg om te help.

Klik hier

Staatsregulasies

Vind uit watter regulasies op jou van toepassing is.

Klik hier

Praktiese planne

Kyk hier vir innoverende planne om jou besigheid in hierdie tyd voort te sit.

Klik hier

Covid-19 Hulpsentrum

Kort jy net ‘n vinnige antwoord? Soek gerus hier.

Klik hier

Rasregulasies

Daar is sprake daarvan dat BEE-vereistes gebruik sal word by hulpverlening aan besighede wat deur Covid-19 geraak word.

Meer besonderhede

Sakeliga Covid19 Besigheidspeiling

Hoe gaan dit met besighede in hierdie uitdagende tye? Sakeliga reik weekliks ‘n peiling uit om die impak van Covid-19 te bepaal.

Klik hier

Nuutste:

Hofuitspraak: Oorwinning vir sakevryheid in Suid-Afrika

“Hierdie saak is ‘n oorwinning vir sakevryheid in Suid-Afrika. Onder die dekmantel van ‘n mediese krisis het die staat gepoog om ‘n algemene sisteem van besigheidslisensiëring in Suid-Afrika in te stel,” sê Piet Le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga.

WORD DEEL

VAN DIE GESPREK

facebookyoutubetwitter

TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF