Belastingbereidwilligheid tuimel weens grendelstaat en korrupsie – Sakeliga-peiling

Die jongste Sakeliga-peiling toon ‘n inploffing in sakelui se bereidwilligheid om belasting te betaal, danksy die grendelstaat en korrupsie sakelui. 95% van respondent in Sakeliga se peiling vandeesweek sê dat die grendelstaat hul bereidwilligheid om belasting te...

Die inperking versmoor een van SA se grootste bates

Onafhanklike skrywer: Chris Hattingh Volgens die Minister vir Toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, het die toerisme sektor sover in 2020 R54.2 miljard verloor. Ons moet die effek van COVID-19 op internasionale toerisme in gedagte moet hou, maar dit word by die dag...

Sakeliga moedig lede aan om Woensdag restaurante te ondersteun 

Die selfstandige sakegroep Sakeliga moedig sy lede aan om op Woensdag, 22 Julie, restaurante en koffiewinkels te ondersteun as deel van die Restaurant Association (RASA) se Million Seats on the Streets-veldtog. Die grendelstaat kos hierdie industrie reeds soveel as R7...

Impulsiewe regulering onaanvaarbaar

“Dit is onaanvaarbaar dat die regering impulsief reguleer. Dit is onaanvaarbaar dat, na maande om openbare beleidsresponse voor te berei – en met Covid19-gevalle wat soos verwag, maar teen ‘n stadiger pas as vermoed, toeneem – president Cyril Ramaphosa Suid-Afrika...

Regering stel Sakeliga in kennis van interpretasie en appèl in Liberty Fighters Network-saak

Persone wat alkohol- of tabakprodukte in weerwil van grendelstaatregulasies verkoop of bedien, of andersins optree op wyses wat deur regulasie 48(2) gekriminaliseer word, kan steeds gearresteer word, sê die regering.  Die staatsprokureur het die sakegroep Sakeliga op...

Sakelui moet individuele regsadvies bekom alvorens hulle regulasies konfronteer 

Sakeliga beveel sterk aan dat sakelui en ander lede van die publiek behoorlike regsadvies vir hul unieke situasies bekom alvorens hulle gapings of onwettighede in die grendelstaatregulasies probeer konfronteer.  “Niemand behoort ‘n regmatige regulasie te verbreek nie....

Sakeliga vra COGTA en SAPS om grendelstaatarrestasies te staak en staande bevele te openbaar 

Die sakegroep, Sakeliga, het ministers Nkosazana Dlamini-Zuma en Bheki Cele versoek om grendelstaatverwante arrestasies te staak en hul hersiene staande bevele aan die polisie te openbaar. Sakeliga se versoek volg op regter Norman Davis se weiering verlede week om die...

Slegs twee uit tien sakeondernemings funksioneer teen volle kapasiteit tydens begin van Vlak 3-inperkings – Sakeliga Ondernemingsimpakpeiling

Slegs ongeveer twee uit tien sakeondernemings wat deelgeneem het aan die sakegroep Sakeliga se ondernemingsimpakpeiling vir Junie het aangedui dat hulle hul aktiwiteite teen volle kapasiteit kon hervat in Junie. Die peiling is geneem onder Sakeliga-lede en breër...

Tyd om die staat te herstruktureer, nie die ekonomie nie 

Wanneer begrotingstekorte meer as verdubbel na 16%, sonder ‘n afname in staatsbesteding, is dit tyd om die staat te herstruktureer en nie die ekonomie nie. So sê Piet le Roux, uitvoerende hoof van die onafhanklike sakegroep, Sakeliga, in reaksie op...

SA EKONOMIE STORT INEEN TOT ONDER 2008/09-KRISISVLAKKE 

Noodsaaklike hervormings ontbreek steeds Die Suid-Afrikaanse regering se wetgewende reaksie tot Covid-19 was ’n ernstige skok vir die ekonomie. Dit volg op ‘n ekonomiese beleidsomgewing wat stelselmatige deur die loop van 2020 versleg het. Beide die Zuma-administrasie...

Sakeliga Covid19-inligtingsentrum

Betroubare raad vir jou besigheid in onsekere tye

Permitte vir werknemers

 Laai die permit af wat jy vir werknemers moet uitreik

Meer besonderhede

Staatsregulasies

Vind uit watter regulasies op jou van toepassing is.

Klik hier

Covid-19 Hulpsentrum

Kort jy net ‘n vinnige antwoord? Soek gerus hier.

Klik hier

Rasregulasies

Daar is sprake daarvan dat BEE-vereistes gebruik sal word by hulpverlening aan besighede wat deur Covid-19 geraak word.

Meer besonderhede

Sakeliga Covid19 Besigheidspeiling

Hoe gaan dit met besighede in hierdie uitdagende tye? Sakeliga reik weekliks ‘n peiling uit om die impak van Covid-19 te bepaal.

Klik hier

Nuutste:

Disaster Management Act (57/2002): Amendment of Directions issued in terms of Regulation 10 (7) of Regulations made under Section 27 (2) of the Act: Measures to Prevent and Combat Spread of COVID-19 in Public Transport Services; and Directions Determining the Extention for the Validity Period of Operating Licence and Accreditation Certification for the Public Transport Operators: For Purposes of Lockdown (COVID-19) .

Extention for the Validity Period of Operating Licence and Accreditation Certification for the Public Transport...

WORD DEEL

VAN DIE GESPREK

facebookyoutubetwitter

TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF