Sakeliga Covid19-inligtingsentrum

Betroubare raad vir jou besigheid in onsekere tye
Tuis

Ek kan my besigheid aanpas om 'n noodsaaklike diens te verrig

Besigheid speel nie net ‘n belangrike rol in goeie tye nie – maar veral in die slegtes. Deur hierdie vorm in te vul druk jy jou voorneme uit om jou besigheid aan te pas om kritieke tekorte in Suid-Afrika te bevredig – alles van kos tot handreiniger en maskers.
 
Deur jou besigheid hier te lys bemagtig jy nie net vir Sakeliga om hierdie goeie daad aan die groot klok te hang nie, maar stel jy ons ook in staat om te beding vir jou reg om dit te doen by die regering.
Steek jou hand op

Ek moet 'n noodsaaklike diens verrig of noodsaaklik onderhoud doen

Daar is besighede wat noodsaaklike dienste lewer en ondernemers wat noodsaaklike onderhoud moet doen by hul besighede om skade te beperk.

Sakeliga se noodsaaklikedienste-sertifikaat bevestig jou lidmaatskap en bevat jou verklaring dat jy, in lyn met relevante regulasies, noodsaaklike dienste of onderhoud lewer.

 
Klik hier

Covid19 – Praktiese planne

Wat staan huurders en verhuurders nou te doen?

Baie sakelui en mense het onlangs kennis gemaak met die konsep van vis major, maar watter praktiese betekenis hou dit vir die huurder en verhuurder in? Om kykers met sulke vrae te help, het Piet le Roux, HUB van Sakeliga met advokaat Johan Hamman en prokureur Peter Wassenaar op Sakeliga Regstreeks gesels.

Kritieke wenke vir besighede en sakelui

Of jy ‘n direkteur by ‘n groot maatskappy, ‘n eienaar van ‘n KMMO of selfs ‘n individu is wat ‘n besigheid wil koop of verkoop, is dit wenslik om nou ag te slaan op verskeie opsies wat tot jou beskikking is en om die nodige vooruitbeplanning te doen. Die belangrikste is dat beplanning nou moet geskied, indien dit nie reeds begin het nie. Theunis Liebenberg, besigheidsadviseur by Nasionale Besigheidsadviseurs, raai sakelui aan om nou die nodige beplanning te doen om sterker weg te loop van hierdie Covid-19-krisis as ooit van tevore.

TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF