Nuus > In die media > Die Reserwebank-debat: wat beteken dit vir die Rand en die ekonomie?

Nasionalisering van die Suid-Afrikaanse Reserwebank en kwantitatiewe verruiming (‘n mooi woord vir gelddruk) het die markte op hol. Wat beteken dit vir die Rand en die ekonomie?

Daar is drie scenario’s, sê Russell Lamberti, strateeg by ETM Macro Advisers en skrywer van “When Money Destroys Nations”, ‘n boek oor die redes en verloop van die Zimbabwe-hiperinflasie. In hierdie spesiale potgooi praat Piet le Roux, Sakeliga HUB, met Russell oor sy drie scenario’s. Die rooi vlae waarvoor ons op die uitkyk moet wees word bespreek – en hoe ‘n mens jou besigheid teen sulke politieke risiko kan beskerm.

 

Facebook
Twitter
Whatsapp
Email
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF