Sakeliga Netwerk

Platinum-lede

Sakeliga se Platinum-lede dra R1 000 per maand by. Hulle bied gereeld spesiale aanbiedings aan Sakeliga se Sakelede aan en neem verantwoordelikheid vir die volgende geslag jong entrepreneurs deur bydraes tot ons studiefonds.

Spesiale Aanbiedings

Sakeliga-lede doen graag met mekaar sake. Platinum-lede voeg besonderse waarde toe deur hul spesiale aanbiedings.