Sakeliga is ‘n doelgemaakte voertuig vir missie-gerigte vennote om ‘n florerende ekonomie vir besighede en die gemeenskappe wat hulle dien te bou. Ons ontwikkel hoë-impak, skaalbare oplossings vir staatsverval deur strategiese litigasie en alternatiewe bestuurstrukture.
Die Missie: Bou Skaalbare Oplossings Teen Staatsverval
Sluit aan by duisende toegewyde, missie-gerigte befondsers
Beskerm ons gemeenskappe teen ’n mislukkende staat
Verseker ’n florerende ekonomie in die plek wat jy liefhet
Nuusbriefintekenaars ontvang die jongste nuus oor litigasie, hoogtepunte van sake, sowel as analise en kommentaar oor sleutelgeberutenisse wat die ekonomiese en besigheidsomgewing beïnvloed. U kry ook toegang tot opnames en Sakeliga-geleenthede.