Resilient-saak

Sakeliga veg voort om te verhoed dat Eskom elektrisiteitstoevoer na betalende kliënte in verkwistende munisipaliteite afsny.

Sakeliga vs PPPFA

Sakeliga daag veg teen die wettigheid van staatsondernemings se vooraf-diskwalifisering van kontrakteurs op grond van ras.

Derde Hofsaak...

Your content goes here. Edit or remove this text inline or in the module Content settings. You can also style every aspect of this content in the module Design settings and even apply custom CSS to this text in the module Advanced settings.

Regsaksie

Gebruik die onderstaande filters om gerieflik te soek

Resilient Properties

Aanloop: In Augustus 2018 was Sakeliga as amicus curiae toegelaat by ‘n saak waarby die Resilient Property Group in Witbank, die plaaslike munisipaliteit tesame met Eskom en Nersa hof toe geneem het vir kragonderbrekings weens die munisipaliteit se wanbetaling aan Eskom.  Daar was ‘n soortgelyke saak gebring deur die Sabie Chamber of Commerce en die sake was toe saamgevoeg aangesien die feite amper identies is en voor dieselfde regter dien.  […]

Read More

PPPFA

Aanloop: In 2017 het die Minister van Finansies (Pravin Gordhan) regulasies onder die PPPFA gepromulgeer vir insette vanaf die publiek rondom sekere voorgestelde wysigings aan die BEE-vereistes vir maatskappye wat met die regering besigheid wil doen.  Sakeliga het besware ingedien wat op dowe ore geval het en het toe oorgegaan na regsaksie om die legitimiteit […]

Read More