Permit to perform an essential or permitted service

Permitte vir werknemers

Jou besigheid moet oop bly as dit enigsins kan. Sakeliga het daarom die Hoogeregshof versoek om te beveel dat die regering nie opdrag kan gee aan staatsorgane om ingevolge die ramptoestand lisensies, permitte of sertifikate uit te reik nie, en ook nie van besighede vereis om dit te hê nie, afgesien van die permitte wat besighede self uitreik. Ná Sakeliga se oorwinning in die hof op 1 Junie, sowel as ná Minister Ebrahim Patel en die CIPC se onttrekking (by voorbaat) van die CIPC-sisteem op 31 Mei, staan dit sakeondernemings nou vry om met slegs hul self-uitgereikte permitte, sonder regeringslisensies te make met die ramptoestand, handel te dryf. Geen wetstoepasser mag ‘n CIPC-sertifikaat of enige ander lisensie vereis wat nie reeds verpligtend was voor die ramptoestand nie. 

Dit beteken dat indien jou besigheid ‘n geoorloofde diens is of produk lewer ingevolge die huidige inperkingsvlak, jy slegs permitte aan werknemers hoef uit te reik om oop te kan maak en bly.

Sien hieronder die permit, soos in die regulasies vervat, wat jy kan aflaai en invul waar nodig.

TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF