Inisiatiewe > Funksies > GRATIS ARBEIDSREGSEMINAAR – 6 MAART 2019

Vir Sakeliga-lede is goeie en billike arbeidsverhoudinge ‘n beginselsaak. Goeie arbeidsregondersteuning is van kardinale belang om goeie arbeidsverhoudinge met personeel te handhaaf én toe te sien dat die onderneming die diens en produktiwiteit kry wat nodig is om ‘n besigheid te bedryf. Gelukkige en produktiewe werknemers help om besighede te groei en dra uiteindelik by tot ekonomiese groei in die algemeen.

Sakeliga het namens sy lede ‘n samewerkingsooreenkoms met die LWO Werkgewersorganisasie gesluit. Ons nooi u hartlik uit om ons eerste gratis arbeidsregseminaar vir 2019 by te woon.

DATUM: 6 Maart 2019
TYD: 08:30 – 13:00
PLEK: Sakeliga, Gerhardstraat 109, Centurion

Beperkte sitplekke beskikbaar!
Besprekings sluit op 1 Maart 2019

Klik hier om te bespreek

 

 

KLIK HIER om te bespreek.

PROGRAM:

  • Uitdagings vir sake eienaars in die besigheidsomgewing
  • Nuwe wetswysigings en die impak daarvan op jou besigheid
  • Arbeidsoudit – watter vereistes stel wetgewing aan my industrie
  • Arbeidsoudit – hoe kan ek arbeidsreg gebruik om my besigheid te beskerm
  • Praktiese moets en moenies in die geval van grondbesettings
  • Wangedrag in die werksplek – wat is die top 3 en hoe hanteer ek dit
  • Reëls in die werksplek
  • Dissipline in die werksplek – konsultasies, waarskuwings, verhore, bewyse, prosedures, ens.
  • KVBA/”CCMA” – slaggate, voorbereiding, prosesse, ens.
  • Wanpersepsies (“myth busters”)

Hierdie werkswinkel sal hoofsaaklik in Afrikaans aangebied word, maar sal die aanbiedinge ook in Engels beskikbaar gestel word op versoek.

Facebook
Twitter
Whatsapp
Email
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF