Inisiatiewe > Funksies > Konferensieuitnodiging: Eiendom en die samelewing ‘n ekonomiese, juridiese en filosofiese besinning

Jy word uitgenooi om ‘n bespreking oor eiendom, die samelewing en die voorgestelde wysigings van Artikel 25 van die Grondwet by te woon.

Die Suid-Afrikaanse gesprek aangaande grond, eiendom, geregtigheid en regstelling is tans besonder driftig. Ondanks hierdie feit is die debat egter nog betreklik vlak en ongenuanseerd – en baseer op ‘n aantal ondeurgronde aannames.

In voorbereiding vir ‘n beoogde deklarasie oor eiendomsreg, sal Sakeliga ‘n bespreking oor eiendom sowel binne as buite die Suid-Afrikaanse konteks aanbied.

Sprekers sluit kenners in ekonomie, filosofie en konstitusionele reg in, met heelwat ruimte gelaat vir oop bespreking.

Hoofsprekers
Prof. Koos Malan – Professor in konstitusionele reg, Universiteit van Pretoria
Prof. Danie Goosen – Akademiese hoof, Akademia
Russel Lamberti – Stigter en strateeg, ETM Macro Advisors

Funksiebesonderhede
Donderdag, 4 April 2019, 08:00 – 13:00
Plek: Sakeliga Hoofkantoor, 117 Gerhard St, Die Hoewes, Centurion, 0163
Toegang: Gratis

BESPREEK HIER

Facebook
Twitter
Whatsapp
Email
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF