Sakeliga-lidmaatskap is ontwerp vir sakelui in die algemeen, maar spesifiek vir eienaars van klein- en mediumsakeondernemings wat al meer deur skadelike regeringsbeleide verdruk word. Sakeliga tree op verskeie vlakke in belang van sy lede op:

  • Politieke- en beleidsvlak
    Sakeliga maak van die beste beleid- en regskenners gebruik om namens ons lede kommentaar te lewer oor die impak van wetgewing en beleide op die sakegemeenskap en die ekonomie.
  • Regsaksie
    Sakeliga pak groot hofsake in belang van sy lede. ‘n Tipiese voorbeeld is hofbevele teen Eskom om kragonderbrekings te verhoed weens munisipale wanbetalings. Sakegemeenskappe kan nie gestraf word vir wanpresterende munisipaliteite nie.
  • Vennootskapvoordele en sakenetwerke
    Sakeliga sluit strategiese vennootskappe met partye wat ons lede meer suksesvol kan maak. Lede kry toegang tot besigheidsafrigters (business coaching), arbeidsregsadviseurs, versekeringsprodukte en selfs internasionale handelsorganisasies. Lede kan byna maandeliks ‘n Sakeliga-geleentheid bywoon om te netwerk en nuwe sakegeleenthede te ontgin.

Klik hier vir Sakeliga se Grondgryp911-voordeel.

Klik hier vir Sakeliga se Arbeidsregadvies-voordeel.

TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
NUUSBRIEF