Luister aanlyn: Dr. Titus Gebel oor die volgende evolusie van Spesiale Ekonomiese Gebiede

cpec-rashakai-special-economic-zone-to-be-inaugurated-in-first-quarter-of-2019-1572334613-4144

Listen to “Dr. Titus Gebel oor die volgende evolusie van Spesiale Ekonomiese Gebiede” on Spreaker.

Die Sakeliga Beleidsradar het onlangs gesels met dr. Titus Gebel. Dr. Gebel is ‘n regsgeleerde en entrepreneur wat werk in die veld van spesiale ekonomiese gebiede en jurisdiksies. In verskeie lande en streke, soos China en Dubai (VAE), is sulke gebiede met sukses aangewend om ekonomieë te ontwikkel.

In hierdie episode gee dr. Gebel ‘n oorsig van spesiale ekonomiese gebiede en gesels oor ‘n paar voorbeelde van sulke gebiede. Ons raak ook aan die moontlikhede van SEG’s en meer omvattende spesiale administratiewe jurisdiksies vir ‘n land soos Suid-Afrika. Ons kyk dan ook na moeiliker vrae oor implementering.

Sien dr. Gebel se boek by Amazon en sy blad op facebook en twitter.

Inleiding in Afrikaans, gesprek volg in Engels. Gerhard van Onselen (Sakeliga-ontleder) is die gasheer van dié episode.

Archives