Luister aanlyn: Piet le Roux gesels oor BEE en die akademie

Die Beleidsradar het onlangs gesels met Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga.

In dié episode gesels ons weer oor die onderwerp van Swart Ekonomiese Bemagtiging (BEE). Piet le Roux bespreek sy M-studie oor BEE en ekonomiese groei en hoe akademiese werk oor BEE vandag daaruit sien.

Listen to “Piet le Roux oor BEE en die akademie” on Spreaker.

Volg vir Piet le Roux op twitter: https://twitter.com/pietleroux

Gerhard van Onselen is die gasheer vir hierdie episode.

Archives