Inisiatiewe > Funksies > Netwerkgeleentheid: Kaas-en-Wyn en boekbespreking

U word hartlik uitgenooi na ‘n eksklusiewe netwerkgeleentheid in die vorm van ‘n Kaas-en-Wyn. Ons bespreek die boek Fighting for the Dream en luister na die skrywer self, RW Johnson.

Die geleentheid word gratis aangebied, maar donasies vir Sakeliga se Helpende Hand Studiefonds ten bate van Akademia-studente word verwelkom.

Datum: 14 Mei 2019
Tyd: 18:15 vir 18:30
Plek: Sakeliga; Gerhardstraat 109; Die Hoewes

Meer oor die spreker
RW (Bill) Johnson is gerekende politieke ontleder. Hy is ’n Emeritus-genoot van Magdalen College, Oxford, en ’n Suid-Afrikaanse Rhodes-student. Belangrike onlangse werke sluit in How long will South Africa Surivive – The Looming Crisis (Jonathan Ball Publishers, 2015). Hy is die skrywer van 13 boeke, ’n groot aantal akademiese artikels en tallose artikels vir die internasionale pers. Onder sy gewese studente tel drie lede van die huidige Britse kabinet, ’n redakteur van The Economist en ’n groot aantal toonaangewende akademici en joernaliste. Hy woon in Kaapstad.

Facebook
Twitter
Whatsapp
Email
TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN
TEKEN IN OP ONS NUUSBRIEF