Alles

Gebruik die onderstaande filters om gerieflik te soek

Sakeliga gaan ‘AirBnB’-wetsontwerp teenstaan

Die wetsontwerp is oënskynlik gemik op die bevordering van die toerismebedryf, maar in werklikheid gaan die wetsontwerp oor ingryping in die bedryf van kleinskaalse verhuring en die dienste wat deur maatskappye soos AirBnB gelewer word. Die Minister gaan nie die toerismebedryf bevorder nie, hy gaan pryse kunsmatig opjaag en inmeng in ’n bedryf wat homself baie beter reguleer as wat die regering kan.

lees meer

Sakeliga dien PAIA-aansoeke in by 278 munisipaliteite

Die sakeorganisasie Sakeliga het Donderdag aansoeke ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan al 278 munisipaliteite in Suid-Afrika beteken.

Die aansoeke sal help om vas te stel in watter mate munisipaliteite nuwe bepalings in regulasies gebruik om kontrakteurs op rassegronde van die tenderproses uit te sluit. Sakeliga onderneem hierdie proses parallel met ’n regsgeding teen die inhoud van die regulasies kragtens die Wet op die Raamwerk vir Voorkeurverkrygingsbeleid.

lees meer

Sakeliga versoek opskorting van ras-voorvereistes by Eskom hangende hofuitspraak

Elektrisiteitsvoorsiening is nie die enigste diens waartoe die publiek nie koste-effektiewe toegang het nie omdat sommige rasgroepe by voorbaat daarvan gediskwalifiseer word om ‘n bydrae te lewer nie. Ons hofsaak is ‘n poging om alle spelers by die tafel toe te laat, in stede daarvan om sommige vanuit die staanspoor op grond van hul ras uit te sluit.

lees meer

Sakeliga vries BLF-bankrekening ná grondgryp-interdik

Ons neem kennis dat die BLF blykbaar hierdie geld wou gebruik om vir die verkiesing van 2019 te registreer, maar gaan nie afsien van ons verhaling van die koste nie. As BLF hom van kriminele gedrag weerhou het, het hy nie nou hierdie geld verloor nie.

lees meer

WORD DEEL

VAN DIE GESPREK

facebookyoutubetwitter

TUIS     NUUS     KONTAK ONS

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe to our newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN